Presteer in Rekeningkunde

Werkboeke, lesse en eksamen hersiening

Leer meer

Moenie met minder tevrede wees nie

Leerders wat ons lesse gebruik het hul punte met tot 50% verbeter (verwysings beskikbaar)

  • Ekonomiese Bestuurswetenskap Gr 7 Werkboek & Onderwysersgids
  • Gevorderde rekeningkundige werkboeke (Teorie en Oefeninge) & Onderwysersgids
  • Toetse vir onderwysers
  • Rekeningkundige plakkate (A1-muurkaarte
  • e-boeke by IT School Innovation
  • Eksamenhersieningsboeke (met antwoorde)
  • Ons rekeningkunde-videolesse is beskikbaar op USB-stokkies of by School Accounting Made Easy
  • Gr 8 & 9 Wiskunde – basis vir graad 10, 11 & 12
  • Wetenskap Gr 8
  • Wiskunde Gr 11 & 12 lesse beskikbaar op USB stick

Meer as 24 jaar ondervinding. Ons ontketen potensiaal deur maklike leer.

Lucem Uitgewers is in 2007 bekendgestel met net 10 produkte in Afrikaans. Ons het die Engelse boeke in 2008 bygevoeg. Sedertdien het ons ons produkreeks uitgebrei en verskaf tans rekeningkunde boeke van graad 8 tot 12

DIE ANTWOORD VIR DIE WAT IN REKENINGKUNDE WIL presteer.