Skakels

Werkboeke, lesse en eksamenhersiening.

Kontak Ons
Ons sal in Junie 2022 ‘n prestasiemotiveringsprogram van Harvard Universiteit begin. Dit sal ‘n program sowel as ‘n entrepreneurskap-olimpiade wees. Prestasiemotivering is die grootste kenmerk van ‘n entrepreneur.
Die kursus is tans in Engels beskikbaar. Dit word Selfbemagtigingsprogram genoem. Ek het dit die afgelope 23 jaar meer as 50 keer aan groepe gefasiliteer. Dit het my lewe verander en is die rede waarom ek Lucem Publishers 15 jaar gelede begin het. Nou neem ek dit aanlyn.
Ons vertaal dit in Afrikaans. Ek het drie medewerkers wat my sal help fasiliteer en onderrig.

PRESTASIE MOTIVERING PROGRAM