PRESTEER IN REKENINGKUNDE

WEEREENS PRESTEER SKOLE WAT ONS BOEKE GEBRUIK.

Afrikaanse Hoër Seunskool en Hoërskool Menlopark is saam 1ste gedurende 2023 eksamen met 33 onderskeidings elk volgens https://skole.co.za/afr-skole-verslag/

Gedurende was Afrikaanse Hoër Seunskool 1ste met 55 rekeningkunde onderskeidings (2021 met 51). Hulle gemiddeld is 76% en Hoërskool Menlopark derde met 54 onderskeidings (2021 43 onderskeidings). Gemiddeld 78%.

HOËRSKOOL MENLOPARK GEBRUIK AL ONS PRODUKTE VIR 10 JAAR.

‘n Leerling van Menlopark neem Rekeningkunde as die 7de vak en gebruik slegs ons lesse (geen onderwyser). Sy eindig met 87%.

Hoërskool Masibumbane – Ulundi. 4 onderskeidings beste = 98%

Hoërskool Mmabatho = 5 onderskeidings, beste = 89%

Greendale in Witbank – beste = 88%.

Anika Kotze van Porterville se rekeningkundige telling was van die 50’s tot 82%. Junie 95%, rekord 96% en 93% in die eindeksamen.

 

PRESTASIES

Met die 2010 Rekeningkunde Olimpiade het leerders wat ons boeke gebruik 1ste en 2de in Suid Afrika gekom. Werner Pansegrouw van Menlopark eerste plek en Neill Smit van Volksrust 2de plek. Neill Smit word ook aangewys as die top Rekeningkunde leerder in Mpumalanga.

Mev Hlekani Dorah Sondlana ‘n tutor by Hoërskool Matsheliso en gebruik ons ​​boeke die afgelope 6 jaar. Sy is in Soweto en het gedurende 2011 73 leerders gehad, waarvan 47 leerders onderskeidings gehad het.

Hoërskool Eldoraigne aangewys as die top rekeningkunde skool in Gauteng. Met 145 leerders was hulle gemiddeld 76 %. Hulle gebruik ons boeke al 10 jaar.

Hoërskool Outeniqua in George het gedurende Januarie 2013 die prys gewen vir die beste rekeningkundige skool in die Wes-Kaap met ‘n gemiddeld van 76% vir hul graad 12-leerlinge.

Mathews Phosa College in Schoemanskloof used our books for the first time in 2012 resulting in an average increase from 54% to 72%.

Hoërskool Silverton ons Gr 8 en 9 boeke en die jaar daarna vermeerder hulle graad 10 leerders van 20 na 63

Hoërskool Menlopark gebruik ons boeke al 10 jaar. Hulle graad 10 leerders het verdubbel. Hulle gemiddeld vir graad 12 in 2012 was 80,3 % met 95 leerders. Elke jaar het hulle meer as 50 % onderskeidings.

Hoërskool Dirkie Uys kry gemiddeld 80 % met die gebruik van ons boeke as ekstra hulpmiddel.